Trial and error: Gehoorjurie beslis hier oor jong meisie se lot

“Met die verloop van die hofsaak, 75 minute, ontgin die verdediging en die aanklaer die rou emosies van die betrokkenes, wat die jurie (die klein gehoor) uitdaag om hul eie vooroordele en oortuigings te konfronteer.”