Geestesgesondheid en die Russiese inval in Oekraïne

“Wat sou hierdie sielkundige skade presies behels, hoe wydverspreid kom dit voor, watter soort navorsing word tans oor die onderwerp gedoen, hoe word sielkundige skade bepaal en wat presies word met ‘geestesgesondheid’ bedoel?”