Gedagtes van ’n matrikulant ten tyde van die koronavirus

“Ons weet nie sal ons hierdie jaar ons matriek voltooi nie, want alles het tot ’n stilstand gekom. Ons het soveel drome gehad vir volgende jaar, om universiteit toe te gaan en ons passie uit te leef. Nou weet ons nie wat gaan gebeur nie.”