Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

“Hoekom skryf ek hier? Beroerte is mos iets wat met ander mense gebeur! Ek het egter met verloop van tyd my verstom oor hoe algemeen beroertes is. Daarom wil ek graag met alle mense wat in aanraking mag kom met beroerte pasiënte ’n paar gedagtes deel ‒ hoofsaaklik om dit vir jou as leser en ook vir die pasiënt maklik(er) te maak.”