Gedagtes oor die effek van KI ná die Sewende Etienne van Heerden Veldsoirée

“Is dit hoe die transkriberende priesters gevoel het met die bekendstelling van Gutenberg se drukpers, die wetenskaplikes voor die eerste atoombomtoets? Was daar bekommernis oor ’n ongekarteerde wêreld met eksistensiële risiko’s?”