Gangsters: ’n onderhoud met Carla van der Spuy

“Die boek is nie ’n meningstuk nie. Dit is die mense se eie stories in hul eie woorde en hul eie taal. Anders is dit nie eg nie.”