Gaireyah Fredericks vertel oor die bekendstelling van haar boek Een voet innie kabr
“Soon sallie vriemdgyt vannie Kaapse community se practices en culture wat soe baie experience en vriemtgyt innie doekies en net langrokke sien, weg wither en families en vrinne mekaa stywer embrace en innie taal, die Cape Moesliem vernacular mekaa groet.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed