Frits Gaum: In memoriam

“Frits was teologies en polities – in sommige opsigte – betreklik behoudend, maar hy kon op ’n waardige manier met jou verskil. Hy het ook aanvaar dat ons mekaar nie altyd van ons standpunte sou oortuig nie.”