Frederik van Zyl Slabbert (1940–2010) en die kwessie van Afrikaneridentiteit
“Hy het besef dat Afrikaans, as gevolg van apartheid, aansienlike politieke bagasie dra, maar dit was nie voldoende rede om die taal oorboord te gooi nie. Dit was volgens hom eerder ’n uitdaging om ’n taal met soveel bekoring en uitdrukkingsvermoë te herbedink en op tersiêre vlak te laat herleef in ’n tyd van onvastheid en oorgang.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed