Foto's: KKNK25 word bekendgestel
Die KKNK word in 2019 vir die 25ste keer aangebied. Hierdie mylpaal is Sondag by die indrukwekkende Norval-stigting in Tokai gevier. By diƩ geleentheid is teruggekyk oor die afgelope 25 jaar en is vier belangrike rolspelers in die kunstebedryf vereer.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed