Foto's: Jakes Gerwel-huldeblyksviering 2018
Die Jakes Gerwel-huldeblyksviering het vanjaar op Saterdag 10 November in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Die daglange program het verskeie gesprekke en vermaak ingesluit. Hier is ’n paar foto’s van die geleentheid.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed