Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging (redakteur: Karen de Wet)

Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging (Naledi) onder redaksie van Karen de Wet is op 1 Februarie in Stellenbosch bekendgestel. Hierdie huldigingsbundel is die jongste in die SA Akademie se reeks vir Hertzogpryswenners. Menán van Heerden het foto’s geneem.