Fotogalery: Ses skrywers skryf tesame op Somerset-Oos
In die winter het ses skrywers, in samewerking met PEN Afrikaans, op Somerset-Oos in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis aan hulle manuskripte gaan werk. Hier is ’n paar kiekies – soos deur die oë van Ronelda S Kamfer.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed