Fotobeeld van die 2024-Gesamentlike Byeenkoms van Pretoriase Leeskringe: 83 nie uit nie!

“Hierdie prestasie sal nou nie op die radar van ons geagte minister van sport en kultuur registreer nie, maar dit bly merkwaardig en is iets om op trots te wees. Sedert 1941 kom die leeskringe van Pretoria (en omgewing) jaarliks bymekaar om gedeelde leesplesier te vier.”