Fotobeeld: Joan Hambidge by die 15de Tuin van Digters gehuldig – en meer

“Tuin van Digters, alom bekend as die Tuiste van Afrikaanse Digkuns, is vanjaar vir die 15de keer aangebied. Dit is van 11 tot 12 September 2026 by die Breytenbach Sentrum op Wellington aangebied – en nie eens reënweer op die Saterdag kon deelnemers en besoekers se meelewing vir die Afrikaanse digkuns keer nie.”