Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien

“Die ‘foute’ in die fotostate is wat in forensiese ondersoeke gebruik word om die masjien te eien. Dit was vir my ‘n mooi metafoor vir die digter se stem …”