FMR-resensie: Wanneer bloekoms dans deur JM Gilfillan

“Bykans tagtig jaar van fyn waarneming tydens ‘n lewe wat nie die gewone gebaande weĆ« gevolg het nie, put sy behendig uit ‘n welige bloekombos van ervaring en verbeelding.”