FMR-resensie: Donkertyd. My naam is Tina deur Mariël le Roux

“Ons lewe in ’n tydvak waarin geweld teenoor vroue en kinders in die kollig is. Wanneer hierdie tipe gedrag egter as ’n narratief aangebied word met karakters wat vir die leser lewend word, is die impak veel groter as sensasionele gebeure wat die nuus haal.”