FMR-resensie: Donker bloeisel deur Jacques le Roux

“Donker bloeisel deur Jacques le Roux is ’n toeganklike roman oor ’n bekende gedeelte van ons land se geskiedenis. Maar dit is ongelukkig nie tipografies en redigeringsgewys goed genoeg versorg nie.”