FMR-resensie: Claremont Daisy deur Willie Hoods
“Reeds van die begin toon die roman trekke van ’n tipiese tragedie. Die agtergrond van hierdie onstuimige tyd in Suid-Afrika van net ná die Tweede Wêreldoorlog tot en met die vroeë tagtigerjare dui immers op ’n atmosfeer waar trauma gedy. Hierdie somberheid word egter op ’n treffende manier realisties gehou deur die beskrywings van die alledaagse lewe van die inwoners van Claremont en Lady Selborne.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed