Cliff-hanger: Indrukke van die FILVEN-boekefees 2024 in Venezuela
“Daar is sterk ooreenkomste tussen Venezuela en Suid-Afrika – van ons uitgeeprosesse tot ons begeerte om ons tale te bewaar. Een aspek wat my beïndruk het en wat ek hoop Suid-Afrikaanse uitgewershuise sal aanleer, is dat Venezuela hulle kinderboeke tweetalig uitgee: Spaans en ’n inheemse taal soos Barí. Ek dink hierdie tweetaligheid kan meertaligheid bevorder en die belangrikheid van beide betrokke tale onder die loep bring.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed