FilosofieKafee-gesprek: "Waar is ons (nou)?" deur Breyten Breytenbach
“Die staat is nie ‘ons’ s’n nie. Ons kan onsself nie daarin herken of dink dat ons dit teenoor wie ook al sal regverdig of verdedig nie. Miskien is dit ’n natuurlike evolusie. Miskien is die konsep ‘staat’ verouderd, dien dit weinig nut. Baie van ons – dié wat dit kan bekostig of dié wat nooit gekwalifiseer het vir toelating tot die staat nie – lewe in ieder geval daaromheen.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed