FilosofieKafee: Andrew Nash bekyk opnuut Degenaar se toonaangewende vorm van gesprek
“Daar was ’n soort naïwiteit aan hom. Sy verhouding met die sterre was nie dié van ’n sterrekundige nie, maar van dié van iemand gevul met verwondering by die aanskoue daarvan.” – Andrew Nash oor die filosoof Johan Degenaar.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed