Feite en vyte, ’n resensie van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage en Wetenskaap deur Leon de Villiers

“Balans is een van die moeilikste wetenskaplike feite om baas te raak, maar tussen hierdie twee boeke kan jy nie ’n fout maak nie. Dit is ’n feit – of is dit nou ’n vyt?”