Feite: Die mediese wetenskap werk

“By Groote Schuur is daar ’n waglys van honderde kankerpasiënte wat dringend ’n operasie nodig het, maar daar is nie genoeg beddens nie, want die mense sonder inentings lê daardie beddens vol.”