#feesmustfall kan bydra tot ’n beter Suid-Afrika

“Suid-Afrika is vandag beter af as ’n maand gelede, danksy die woede en angs van die swart middelklas.”