Fanie Viljoen inspireer met Wêreld van wolwe: tweede asem
“Dit was ongelooflik lekker om vir ’n slag ’n fantasieboek in Afrikaans te kon lees wat nie ’n vertaling was van ’n oorspronklike Engelse roman nie. Daar is ’n groot leemte in die fantasiegenre in Afrikaans wat Viljoen met sy reeks vul.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed