Fanie os oppie jas: ’n onderhoud met Fanie van der Merwe

“Wat ’n terneerdrukkende gedagte – om my paspoorte vir altyd te moet ingee. Ek skat daar is net een plek waar ek gediend sal wees met só ’n maatreël, en dis in die hiernamaals!”