“Tradisies of gebruike oor geslagte heen dra beslis by tot ’n gemeenskap se ryke geskiedenis en erfenis. Dis hartseer as die jonger geslagte wegbreek en hierdie gebruike nie meer by hulle byval vind nie, want dit verleen ’n gees van samehorigheid in die familie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed