“Die span agter die toneelstuk Expelled is How Now Brown Cow, wat ’n paar maande gelede ook verantwoordelik was vir die bekroonde The Beauty Queen of Leenane. Hierdie keer is hul fokus die euwel van sosiale media wat nie net families, huwelike en verhoudings kan laat skipbreuk lei nie, maar lewens kan vernietig en tokomsdrome aan skerwe kan laat spat.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed