Evelina se bord

“Die wet het verander toe ek sestien jaar oud was en op papier was ons almal nou dieselfde. ’n Mens kan egter nie ’n wet in iemand se hart skryf nie. Daarvoor het jy ’n ommekeer nodig.”