Etienne van Heerden Veldsoirée: Elise Bishop oor Twee lewens
Die Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind. Elise Bishop het met Izak de Vries gesels oor haar outobiografie Twee lewens.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed