Estelle Kruger in gesprek met Dietloff van der Berg oor sy bundel poësie en liefdesverse van Rumi

“Ek wou ’n betroubare weergawe binne die sterk Soefiese religieuse en digterlike denkraamwerk waarbinne Rumi se verse aanvanklik geskryf is, skep.”