Estelle Kruger gesels met Rudi Venter oor ’n Skewe, skurwe sirkel
“Ek hou daarvan om te verras aan die einde, die leser te laat gis op die leestog soontoe. Sodoende verseker ek dat sy of hy sal aanhou lees en nie verveeld raak einde toe nie. As jy ’n jong leser gaan verveel, gaan jy daardie leser verloor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed