Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

“En hoe beoordeel ’n voormalige dissident ’n regering waarmee hy die demokratiese ideaal deel, maar waarvan hy die praktyk toenemend afwys?”