Erla-Mari Diedericks: “Ons is almal Kaang se wesens”

“Die Kind van Afrika het bly groei totdat hy, presies tien jaar later, op 16 Julie 1976 as jeugdige sy vuis tydens die Soweto-opstande teen die regering gebal het. Dit was die begin van die einde van apartheid.”