Erfdeel: Koos du Plessis – versamelde werke: ’n onderhoud met Irma du Plessis
“Liedjies in die FAK-Sangbundel was altyd liedjies wat so algemeen gesing is dat ’n mens nie meer geweet het deur wie of waar hulle geskryf is nie. So is dit ook met my pa se musiek – die liedjies het dig verweef geraak met die wêreld waarin dit gesing word en is nou allemansbesit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed