Enkelvroue: ’n SêNet-brief kort anderkant Vrouedag
“Ons is enkelmoeders, enkelpleegmas, oumas, vroue wat nie ’n man het of wil hê nie (groot verskil), maar veral dogtertjies van mammies ‘wie se daddies gaan seep koop’ het. Ons het niemand wat ons kan vra nie, dan tel ons maar die swaar ding op en sit dit waar ons dit wil hê.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed