Enkele stellings rondom Afrikaans (Uit: Parool/Parole)

“In Suid-Afrika – en tot ʼn mate ook internasionaal – is dit gemaklik en opsetlik om Afrikaans uit te sonder en beswadder met die kwas van rassisme.”