Enkele dilemmas vir Suid-Afrikaanse Poetin-Rusland-ondersteuners

“Hierdie artikel handel oor die eerste soort Westerse Poetin-Rusland ondersteuner – die persoon wie se steun gebaseer is op Poetin se vermeende beskerming van konserwatiewe waardes. Daar moet egter eers rekenskap gegee word van die konsep van ’n wêreldbeskouing.”