Enigma deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
“Van Rensburg het homself bewys as meester van intrige sowel as humor. Sy romans, ja selfs die misdaadfiksie, is nie ontdaan van deernis nie. Sy vertelstyl is gemaklik en die storie neem sy loop. Die karakters oortuig en die dialoog val reg op die oor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed