Emo Adams se Safta nomination moes ’n wen gewies’t!

“There and right there is daai die hele motivation vi hoekô ek stories virrie Kaapse audience skryf – ek wil daai feeling convey, dié wat die Adams broers soe effortlessly oo’dra narie audience, daai feeling waa djy met jou hele liggaam lag sonner om terug te hou en hoe hulle permission gie vi ôs om comfortable te wies in ôse velle.”