Elsibe Loubser McGuffog gesels met Naomi Meyer oor Katja se kattesalon.

“Die feit dat ek ’n 8-jarige kind het, het beslis ook ’n invloed. Hy lewer goeie en saaklike kritiek op my stories.”