Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Hein Willemse se bydrae

“Dit was ’n voorreg om Elsa te ken, en ons sal nog vir jare oor haar intellektuele bydrae tot die letterkunde in Suid-Afrika en veral in Afrikaans praat.”