Elke dag ’n mooi nooi en ’n moord deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk

“Dit is regtig ’n lekker en lesenswaardige boek hierdie. Of dit Van Deventer se laaste boek is, sal ons maar moet sien.”