Elke bruid dra ’n droom in haar hart

“Ons het daardie dag geleer dat liefde nie net bou op mooi oomblikke nie, maar op die moeilike oomblikke waar jy kies om saam te bly staan.”