Elize Parker in gesprek met Alwyn Roux oor Weerskyn
“Die projek om weer skyn aan die dinge te gee, is nie sommer maar net ’n tydverdryf nie. Dit is ’n manier van dink oor die wêreld en daardie wêreld weer te gee op papier sodat dit opnuut kan resoneer in die leser se leefwêreld, wat op hulle beurt weer geïnspireer word deur ’n woord, versreël, gedig of digbundel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed