Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
“Graaffrikaans is vir my ’n spreektaal, ’n oretaal. Dis nie die Afrikaans van die taalonderwyser of predikant wanneer hy sy nering uitvoer nie, dis die algemene taalgebruik in daaglikse omgang tussen Graaffernetters met mekaar en ander.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed