Elf dae op ’n eiland: ’n onderhoud met Elizabeth Wasserman

“’n Boek gebeur mos iewers tussen die skrywer en die leser. Dus moet jy die leser se ervaringswêreld (eerder as ’n spesifieke ouderdom) die hele tyd in gedagte hou, of die storie val op die grond.”