WF 2015: Skrywer Eldridge Jason gee raad

Share1Facebook0Tweet0Pin0Print0Email1LinkedIn0 Wat maak ’n goeie kortverhaal? Ek glo altyd dat ’n goeie kortverhaal oor die vermoë moet beskik om die leser te boei. Die storielyn moet jou gevange hou. Jy, die leser, moet die gewillige slaaf wees van ’n verhaal waarin jy brand om uit te vind wat volgende gaan gebeur. ’n Goeie storie, so … Continue reading WF 2015: Skrywer Eldridge Jason gee raad